EGGO-VROU

Ek wil opgee! Is dit jou hulpkreet in die middel van die storms wat jou lewe oorspoel? Het jy al gedink hoop is slegs ‘n begrip en te vaag om op te steun? Godgeskape vrou, daar is HOOP!  Moet nie moed opgee, voordat jy nie hier ‘n draai gemaak het nie!

Jy is deur GOD gekies om heel te wees, volledig, sterk, spesiaal, bemind.